Farm-IT: 'n Webgebasseerde boerderytoepassing met Geografiese Inligting Stelsel-tegnologie (GIS) waarmee boere hul aktiwiteite effektiewer kan bestuur.
Jasperskop Boerdery: Telers van dorpers, witdorpers, boerbokke, Kalahari-rooibokke, Van Rooy-skape en Savanna-bokke.
Wiskunde Klaskamer: Stephanie Steenkamp is 'n hoerskool wiskunde onderwyseres wat die internet gebruik in haar onderrig. Sy gee ook ekstra klasse in die Durbanville omgewing.