Leer jouself webblaaie ontwerp:'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde.
Afrikaanse Speltoetser: Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker: Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
Arkweb Ontwerp: Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
Die Afrikaanse Webwerf: Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek.
Die geskiedenis van die internet: Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
Doki Webontwerp: Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
DPA Rekenaaropleidingskool: Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
i2i Rekenaardienste: Tuisdienste, opleiding, nasorg, ISP's en franchise'e.
Infokerk: Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
Interpret: Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke.
ITWeb - IT-nuus in Afrikaans: Nuusportaal met o.a. daagliks bygewerkte artikels oor die IT-bedryf.
Jubelatè rekenaarleersentrum: Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
Kenweb: Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
Kleuter-Klieks: Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
LB Rekenaars: Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore.
Lochner - Rekenaars: Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
Lotto Sonder Grense: Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe.
NG Web: Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
Printing Things: Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom.
Rekenaars: Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
Rekenaars webwerf: Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika.
Shareaza in Afrikaans: Taallêer vir dié lêerdelingsprogram.
Stellenbosch Publishers: 'n Speltoetser genaamd Proefleser, tesourus genaamd GrEAT en woordeboek (EN<>AF en EN<>DE) genaamd TextDynamika (vroeër Rosetta) vir Microsoft Windows.
Treehouse Consulting: Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
Trio Sagteware: Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika.
TrioMelk: Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
Upfront Systems: 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
Webgrafika: Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek: E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
WSpel: Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.
Zetreco webtuisteontwerp: Jeffreysbaaier wat webwerwe ontwerp.