Afrikaans oppie Net: Nuttige lys van 'Afrikaans oppie Net' skakels.
Die Knoop: 'n Afrikaanse blad met baie inligting oor Afrikaanse webblaaie.
Ensiklopedie: Die Afrikaanse blad van die Hall Encyclopaedia, wat Wikipedia se inhoud gebruik.
MobilephoneNo.com: Gratis selfoonnommergids. Nuusbrokkies, en beskikbaar in verskeie tale.
Rieme: Soekenjin vir webwerwe in Afrikaans. Tans meer as 10 000 bladsye.
Wat is Esperanto?: Kortliks inligting oor dié kunsmatige taal.
Wikipedia: Vrye ensiklopedie waarvan die inhoud deur vrywilligers saamgestel word, gepubliseer ingevolge die GFDL-lisensie.