Bruno Gröning-vriendekring: Vrye samekoms van mense wat die waarde van die leerstellings vir hulself besef het. Deur 'n korrekte liggaams - en geestelike houding word daar geleer hoe om die Goddelike krag op te neem.
Dr Ilona Visser: Estetiese tandarts se bladsy met voor- en náfoto's.
Gesondleef: Verslankingsprogram met die klem op gimtrim, natuurkos en -medikasie, en geestesenergie. Vraag-en-antwoord-afdeling.
Inheemsemedisinaleplanteprojek: Projek by Montagu museum oor inheemse medisinale plante.
Johan en Francois du Toit: Sistiese fibrose in Suid-Afrika, hoe om dit te hanteer en te behandel.
Medihelp: Mediese skema, met inligting oor hul mense, hul beleid en 'n skakel na die bedroglyn. Werf ook in Engels.
Pakea: PAKEA irabazi-asmorik gabeko Enpresari Elkartea da eta Gizarte Segurantzari laguntzen dio bere enpresa mutualistetako langileen lan-istripu eta gaixotasun profesionalen kudeaketan.
Rifeterapieassosiasie: Opsomming oor wat rifeterapie behels. Werf hoofsaaklik in Engels.
Telemed: Mediese fonds, met bladsye oor ledevoordele, medisyne en nuus.
Voorkoming van vigs: Sentrum vir Hoop se inligtingsbladsy oor vigs. Diagramme, skakels, statistieke en artikels.