Besigheid Centurion: Sakeportaal vir dié voorstad van Pretoria.
Delvine Eiendomme: Eiendomsagente vir Noordoos-Pretoria, Suid-Afrika.
Dial Direct: Versekeringsmaatskappy in Suid-Afrika, met aanlyn-kwotasies. Takke in Johannesburg en ander groot stede.
Haasbroek Versekering: Motordekking, huisdekking, dekking vir beleggingsfondse, lewensdekking, mediese dekking en aftreedekking. Maatskappy geleë in Helderberg, Suid-Afrika.
Jasperskop Boerdery: Telers van dorpers, witdorpers, boerbokke, kalahari-rooibokke, Van Rooy-skape en savannabokke. Boerplaas geleë in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Kobus Petzer Videoproduksies: Vervaardiging van video's en multimediaproduksies soos besigheidsvideo's, televisieadvertensies en opleidingsvideo's.
Masjienburo: Verkope en herstel van alle kantoortoerusting. Missie, visie en promosies, gratis sagteware en nuusbrief.
Mulberry Aftree Oord: Aftreeoord in Kameeldrif, Pretoria. Enkelbladsy met foto's en teks.
Plaveiselstories: Pavatile-projeknuus en onderhoude met kontrakteurs, argitekte, en ingenieurs.
Sound-X-Press: Springpunt vir die webbladsye van verskeie musiekkunstenaars, en inligting oor musiekdienste.
Wellington Landbou Vereniging: Nuus en geklassifiseerde advertensies vir dié landbouvereniging in Suid-Afrika.
ZeeKoo Afrika Besigheidsgids: Afrikaanse weergawe van die ZeeKoo Afrika-besigheidsgids vir organisasies en besighede in Afrika. Soekstasie en gratis aanmelding.